Bybelstudie

'n Groep vriende in ons kerk (VGK Bellville) is tans besig met 'n studie deur die boek Romeine. Die Bybelstudie dien as 'n dissipleskap en evangelisasie instrument vir ons gemeente. Ons nooi mense uit om dit by te woon tydnes ons straatevangelisasie. Dit is oop vir enige iemand; inteendeel, ons wil graag daardeur nuwe vriende maak en Christene bemoedig en aanmoedig in die stryd in die wêreld. Jy is dus welkom om hierby aan te sluit. WhatsApp my by 066 111 5444 om meer inligting te kry.

Terug na die Bybelstudie. Daarom het ek gedink dit sal 'n goeie idee wees om die notas van ons Bybelstudie ook op my blog te plaas sodat ander baat daarby kan vind. Dalk kan dit jou ook aanmoedig om dit met ander te deel of dalk self by ons aan te sluit. Sluit dus aan by die blog om gereeld die Bybelstudiemateriaal en ander artikels te ontvang.

Ons ontmoet Donderdae om 19h30. Deel die gerus met jou vriende wat in die Kaap woon en na 'n geestlelike tuiste soek in die deurmekaar tye waarin ons leef. Jy kan ook ons webtuiste besoek vir meer inligting: https://solafive.co.za/ 

Ons sal baie graag van jou wil hoor. As jy enige vrae het, kontak ons of woon ons Bybelstudie by:



Donderdae @19h30,
Tel: +27 (66) 111 5444 (Jaco de Beer)
Epos: dbeerj@gmail.com
www.SolaFive.co.za

No comments :

Post a Comment